Klipkouers Potgooi
  • Language: afr
  • Episodes: 145
  • Last: 7 Feb 2018
Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensraad te ontgin.

Episodes (145)

  • Episode 65: Jan-Hendrik Oosthuizen
    Episode 65: Jan-Hendrik Oosthuizen
    Play
    Published: 7 Feb 2018 Duration: 33:48
    Jan-Hendrik Oosthuizen is die stigter en uitvoerende hoof van 'n kreatiewe agentskap genaamd Etiket, wat op 'n kreatiewe manier kompeteer in die advertensie industrie.

  • Episode 63: Sonja Smith
    Episode 63: Sonja Smith
    Play
    Published: 16 Jan 2018 Duration: 37:46
    Sonja Smith is die stigter van Sonja Smith Funeral Group wat al verskeie besigheidtoekennings verower het. ‘n Gereelde gas op radioprogramme soos RSG en Jacaranda, het sy vrou-alleen nuwe lewe in ‘n baie moeilike en persoonlike industrie in... Read more →

  • Episode 63: Kersboodskap 2017
    Episode 63: Kersboodskap 2017
    Play
    Published: 23 Dec 2017 Duration: 12:33
    Hoogtepunte van die Klipkouers Potgooi 2017. Hoop jy het 'n geseënde Kersfees en 'n baie suksesvolle 2018!

  • Episode 62: Potgooi Pioniers
    Episode 62: Potgooi Pioniers
    Play
    Published: 7 Dec 2017 Duration: 02:22:56
    Moet nie hierdie BAIE spesiale en unieke episode mis nie! Ek gesels met vier mede Afrikaner Potgooi’ers wat al langer as ‘n jaar hierdie ongelooflike digitale medium probeer tem. Ons gesels oor die goeie, slegte en natuurlik die Miljoen R... Read more →

  • Episode 61: Theo Vorster
    Episode 61: Theo Vorster
    Play
    Published: 9 Oct 2017 Duration: 34:00
    Theo Vorster is uitvoerende hoof van Galileo Capital en TV aanbieder en spreker oor beleggings en politiek-ekonomiese vraagstukke.

  • 23 September Kom Hoor Waarmee Ek Besig Is
    23 September Kom Hoor Waarmee Ek Besig Is
    Play
    Published: 23 Sep 2017 Duration: 11:11
    Ek het met ‘n skok besef dat ek Augustus laas ‘n onderhoud gelaai het! Kom hoor waarmee ek besig was en hoe die pad vorentoe lyk. Laat die wiele rol.

  • Episode 60: Kobus Neethling
    Episode 60: Kobus Neethling
    Play
    Published: 4 Aug 2017 Duration: 33:58
    Dr Kobus Neethling is die president van die Suid-Afrikaanse Kreatiwiteitstigting en ook hoof van die Kobus Neethling Groep wat wêreld kenners op die gebied van kreatiwiteit en heelbreininstrumente is.

  • Episode 59 (Deel 2): Brand Pretorius
    Episode 59 (Deel 2): Brand Pretorius
    Play
    Published: 21 Jul 2017 Duration: 42:56
    Hierdie week in deel 2 van my onderhoud met Brand Pretorius was dit fassinerend om meer te leer oor die motor industrie en die spesifieke uitdagings wat daar is.

  • Klipkouer Kragklont: Brand Pretorius Bonus Vraag 2
    Klipkouer Kragklont: Brand Pretorius Bonus Vraag 2
    Play
    Published: 19 Jul 2017 Duration: 02:28
    Tyd vir n Klipkouer Kragklont wat n voorsmakie is van my onderhoud met sekerlik die ikoon van Suid-Afrikaanse korporatiewe wêreld, Brand Pretorius.

  • Episode 59 (Deel 1): Brand Pretorius
    Episode 59 (Deel 1): Brand Pretorius
    Play
    Published: 14 Jul 2017 Duration: 35:42
    Wat n voorreg was dit nie om met ’n Afrikaner gentleman en korporatiewe besigheids ikoon te kon gesels, naamlik, Brand Pretorius.

  • Klipkouer Kragklont: Brand Pretorius Bonus Vraag 1
    Klipkouer Kragklont: Brand Pretorius Bonus Vraag 1
    Play
    Published: 12 Jul 2017 Duration: 02:35
    Tyd vir n Klipkouer Kragklont wat n voorsmakie is van my onderhoud met sekerlik die ikoon van Suid-Afrikaanse korporatiewe wêreld, Brand Pretorius.
    Tyd vir n Klipkouer Kragklont wat n voorsmakie is van my onderhoud met sekerlik die ikoon van Suid-Afrikaanse korporatiewe wêreld, Brand Pretorius.

  • KPS Episode 9: Frans Cronjé
    KPS Episode 9: Frans Cronjé
    Play
    Published: 7 Jul 2017 Duration: 18:30
    NB! Indien jy verlede week deel 2 van my onderhoud met Frans Cronjé gemis het, gaan luister gerus nou: Kliek hier

  • Episode 58 (Deel 2): Frans Cronjé
    Episode 58 (Deel 2): Frans Cronjé
    Play
    Published: 30 Jun 2017 Duration: 27:54
    Die Klipkouer met wie ek gesels is Frans Cronje, ’n baie suksesvolle film produsent wie se films internasionaal, tot dusvêr, meer as 400 miljoen kykers gelok het.

  • Klipkouer Kragklont: Frans Cronjé Bonus Vraag 2
    Klipkouer Kragklont: Frans Cronjé Bonus Vraag 2
    Play
    Published: 28 Jun 2017 Duration: 03:16
    Tyd vir ‘n Klipkouer Kragklont wat ’n voorsmakie is van my onderhoud met een van die bekendste en baie suksesvolle Afrikaanse filmmakers, Frans Cronje.

  • Episode 58 (Deel 1): Frans Cronjé
    Episode 58 (Deel 1): Frans Cronjé
    Play
    Published: 23 Jun 2017 Duration: 25:20
    Luister gerus na deel een van my onderhoud met Frans Cronje, seker een van die bekendste filmmakers is asook ’n akteur, in Suid-Afrika.

  • Klipkouer Kragklont: Frans Cronjé Bonus Vraag 1
    Klipkouer Kragklont: Frans Cronjé Bonus Vraag 1
    Play
    Published: 21 Jun 2017 Duration: 02:43
    In my nuutste potgooi gesels ek met een van die bekendste en baie suksesvolle Afrikaanse filmmakers, Frans Cronje.

  • KPS Episode 8: Hettie Brittz
    KPS Episode 8: Hettie Brittz
    Play
    Published: 16 Jun 2017 Duration: 18:34
    Ek en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies!

  • Episode 57 (Deel 2): Hettie Brittz
    Episode 57 (Deel 2): Hettie Brittz
    Play
    Published: 9 Jun 2017 Duration: 24:40
    Luister gerus na deel twee van my heerlike fassinerende gesprek met Hettie Brittz, waar ons gesels rondom een van haar besighede “Tall Trees Training” wat nou vlam gevat het in die Amerikaanse mark.

  • Klipkouer Kragklont: Hettie Brittz Bonus Vraag 2
    Klipkouer Kragklont: Hettie Brittz Bonus Vraag 2
    Play
    Published: 7 Jun 2017 Duration: 04:30
    In my nuutste potgooi gesels ek met Hettie Brittz, skrywer, internasionale spreker en een van Suid-Afrika se voorste stemme oor ouerskapadvies.

  • Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz
    Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz
    Play
    Published: 2 Jun 2017 Duration: 23:02
    Die Klipkouer met wie ek gesels het isHettie Brittz en my onderhoud met haar was absoluut fassinerend. Vir die van julle daarbuite wat nie weet nie, ek is gefassineerd met hoe die brein werk, persoonlikheids dinamiek en profiele en so aan e... Read more →